Pandunia Vikio
Advertisement

de la rey si afrikansi cante du bok van blerk.

cante lekse[]

Op 'n berg in die nag

lê ons in donker en wag in die modder en bloed lê ek koud,

streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand

sodat hulle ons kan vang, maar daai vlamme en vuur

brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey Generaal, generaal

soos een man, sal ons om jou val.

Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,

'n handjie van ons teen 'n hele groot mag

en die kranse lê hier teen ons rug,

hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer,

hulle gaan dit nog sien.

Op 'n perd kom hy aan,

die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey

sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey

Generaal, generaal

soos een man, sal ons om jou val.

Generaal De La Rey.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey

Generaal, generaal

soos een man, sal ons om jou val.

Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind

lê in 'n kamp en vergaan,

en die Kakies se murg loop oor

'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey

sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey

Generaal, generaal

soos een man, sal ons om jou val.

Generaal De La Rey

De La Rey, De La Rey

sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey

Generaal, generaal

soos een man, sal ons om jou val.

Generaal De La Rey

Generaal, generaal

sal jy die Boere kom haal? Kategorio:Musika Kategorio:Afrikans Kategorio:Afrikaner Kategorio:Sudafrika

Advertisement